Brussel Lughawe

Brussel Lughawe
Luchthaven Brussel-Nationaal
Aéroport de Bruxelles-National
IATA: BRUICAO: EBBR
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar / Militêr
Eienaar/Operateur Brussels Airport Company
Bedien Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaams-Brabant
Walloon Brabant
Ligging Zaventem, Vlaams-Brabant, België
Spil vir
Fokuspunt vir TUI fly Belgium
Hoogte bo seevlak 184 vt / 56 m
Koördinate 50°54′05″N 004°29′04″O / 50.90139°N 4.48444°O / 50.90139; 4.48444Koördinate: 50°54′05″N 004°29′04″O / 50.90139°N 4.48444°O / 50.90139; 4.48444
Webtuiste brusselsairport.be
Landkaarts
Lughawediagram
Lughawediagram
BRU is in België
BRU
BRU
Ligging in België
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01/19 2 987 Teer
07R/25L 3 211 Teer
07L/25R 3 638 Teer
Statistieke (2019)
Passasiers 26 360 003
Vrag (ton) 500 702
Lugbewegings 234 460
Bronne: Brussels Airport,[1] Belgiese AIP[2]

Brussel Lughawe (IATA: BRU, ICAO: EBBR) (ook genoem Brussel-Nationaal / Bruxelles-National of Luchthaven Zaventem) is 'n internasionale lughawe 12 km noordoos[2] van Brussel, die hoofstad van België. In 2019 het meer as 26 miljoen passasiers by die lughawe Brussel aangekom of vertrek, wat dit die 24ste besigste lughawe in Europa maak. Dit is geleë in die gemeente Zaventem in die provinsie Vlaams-Brabant in die Vlaamse streek van België. Dit is die tuiste van ongeveer 260 maatskappye, wat saam direk 20 000 mense in diens het en dien as die tuisbasis vir Brussels Airlines en TUI fly Belgium.

Op 22 Maart 2016 is die lughawe se vertreksaal erg beskadig deur terroriste met twee bomontploffings. Die lughawe was gesluit tot 3 April 2016, toe dit heropen is met tydelike fasiliteite teen minder as 20% van sy vorige kapasiteit.[3] Dit het sedertdien teruggekeer na volle bedrywighede, met 'n rekord van 90 000 passasiers op 29 Julie 2016.[4]

  1. "Brussels Airport Traffic December 2016". Brussels Airport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2017. Besoek op 12 Januarie 2017.
  2. 2,0 2,1 EBBR – BRUSSELS / Brussels-National (also PDF).
  3. John Martens (3 April 2016). "Brussels Reconnects With NYC, Africa as Airport Shifts Gear". Bloomberg.com.
  4. "Record day at Brussels Airport with 90,000 passengers expected". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2016. Besoek op 4 Augustus 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search